Successfully reported

Dreaming Lodge

Dreaming Lodge Flatlet
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
  • Slaapplek vir 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Flatlet het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat onderskeidelik ingerig is met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ingeboude kaggel, ideaal vir 'n heerlike binnebraai. Verder het die eenheid gemaklike rusbanke en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf het trappe en is moontlik nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die sleutels sal nie oorhandig word indien die breekskadedeposito nie voor aankoms betaal is nie. Uitklok na 11:00 sal teen 'n addisionele koste per uur gehef word. Daar is 'n voorafbetaalde elektrisiteitsboks. Gaste is verantwoordelik om die elektrisiteit self aan te vul en te verseker dat hulle volle beheer oor hul energieverbruik tydens hul verblyf het. Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Geen oormatige geraas nie. Stilte tussen 23:00 - 09:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dreaming Lodge Main House
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
  • Plek vir 7 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die hoofhuis is 'n dubbelverdiepinghuis en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers is onder en gemeubileer met onderskeidelik 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Hulle deel die gebruik van die gastebadkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n kombuisie op die boonste vloer wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en broodrooster. Die ruim sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die huis maak oop na 'n lieflike patio en balkon met buitesitplek en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die verblyf het trappe en is moontlik nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die sleutels sal nie oorhandig word indien die breekskadedeposito nie voor aankoms betaal is nie. Uitklok na 11:00 sal teen 'n addisionele koste per uur gehef word. Daar is 'n voorafbetaalde elektrisiteitsboks. Gaste is verantwoordelik om die elektrisiteit self aan te vul en te verseker dat hulle volle beheer oor hul energieverbruik tydens hul verblyf het. Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Geen oormatige geraas nie. Stilte tussen 23:00 - 09:00.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 136 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a30a3c16c3d03b2b461fcc7fb437c9accf92811a66960ee7ff632c2b6172ac0a63d8b28fbce6fe3e72066de7578a9431ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 136 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.343272612453 19.021523894831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang