Successfully reported

Dreaming Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nathalie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

I will definitely visit Dreaming Lodge again — highly recommended! I would highly recommend Dreaming Lodge. The place is very neat and clean. The host is incredibly friendly and welcomed us in the most spontaneous and warm way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queen
Dreaming Lodge
Thank you so much, Nathalie. Much appreciated! We just give our best. Queenie and Lou

Josey B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Dit was lieflik. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, met 'n vriendelike verwelkoming van die egpaar. Alles was gemaklik vir ons as gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Quiet place good for families. The place: nice and quiet location close to the shoreline, lots of space inside and outside, the kids enjoyed the pool table in the garden. The hosts: friendly and very helpful, on check-in explained the apartment in every detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Lekker. Ja, ons is baie tevrede en het lekker gebly en veilig gevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie (wilhelm Reinhardt) R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Aangename verblyf in sentrale deel van Kleinmond. Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasheer en gasvrou. Hul was uiters vriendelik en behulpsaam. Die woonstel was baie skoon en netjies. Voldoende en veilige parkeerplek word verskaf. Die woonstel is baie sentraal geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Dit was 'n fantastiese wegbreek. Ons het baie lekker gekuier, die huis is lekker groot en baie gerieflik, wil net baie dankie sê vir die host, sy is 'n lieflike mens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Travis-leigh B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Relaxing. Close to shops, restaurants, and fishing spots. Had a nice relaxing weekend with the family. Close to shops, restaurants, take-aways, and certain fishing spots are within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Igshaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Leker en mooi. Ek het baie lekker gekuier. Dit was mooi en baie skoon, en die owners was baie friendly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raedawn W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Peaceful. Very quiet , safe, neat and near shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queen
Dreaming Lodge
Hi Raedawn Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Jy is altyd welkom om weer 'n wegbreek tydjie te bespreek. Groete tot "n volgende keer.

Margo C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie lekker. Die eienaar self is baie vriendelik en het seker gemaak dat ons op ons gemak is. Die area is baie still, en die huis sal ek definitief aanbeveel. Dis ruim en als is daar wat nodig is vir 'n lekker wegbreek-naweek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Queen
Dreaming Lodge
Liewe Margo Dankie vir jou terugvoering. Jy is welkom om weer te bespreek vir 'n wegbreek naweek of dalk langer. Groete tot 'n volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Queen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 136 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4a30a3c16c3d03b2b461fcc7fb437c9accf92811a66960ee7ff632c2b6172ac0a63d8b28fbce6fe3e72066de7578a9431ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 136 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.343272612453 19.021523894831
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang