3 Beach Lodge
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Marine Drive, Margate, 1742, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 Beach Lodge is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n kompleks in die hartjie van Margate en is ideaal vir 'n paartjie aangesien die kompleks 'n lieflike gemeenskaplike swembadarea het.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.
Gaste het toegang tot die kompleks se 2 gemeenskaplike swembadareas en gedeelde braaigeriewe. Dié kompleks is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Gerhard Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 48
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 55 Marine Drive, Margate, 1742, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Marine Drive, Margate, 1742, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang