3 Oaklands on the Knoll
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3, Oaklands on the Knoll, 4972 Lellieskloof, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 Oaklands on the Knoll is 'n selfsorg-dupleks in 'n goed onderhoude tuinlandgoed in Knysna. Die kompleks is binne 1 km van die middedorp af, waar daar winkels, restaurante en ander besienswaardighede is om te besoek.
Hierdie dupleks het 2 verdiepings, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en bad. Die woonstel het 'n goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien.
Die oopplan-leefarea lei na die onderdak stoep met 'n uitsig oor die plonspoel. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir motors. Die kompleks is ook die ideale basis om hierdie deel van die Tuinroete te verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Clinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Unit 3, Oaklands on the Knoll, 4972 Lellieskloof, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Oaklands on the Knoll het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 3, Oaklands on the Knoll, 4972 Lellieskloof, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang