3 Peaks - Cape Parrot
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hydrangea Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
3 Peaks - Cape Parrot is 'n knus selfsorgvakansiehuis wat bo-op 'n heuwel in Hogsback skuil. Dit is 'n perfekte keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek met ongerepte uitsigte waar hulle kan terugskop en ontspan, ver van die stad se geraas.
Die huis het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die eerste slaapkamer het toegang tot 'n en suite-badkamer, terwyl die tweede slaapkamer van 'n gedeelde badkamer gebruik maak. Albei hierdie badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n balkon met uitsigte oor die omgewing en 'n onderdakbraai-area met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Swallowtail Falls en staproetes kan in die omgewing gevind word, met verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Hayley Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Hydrangea Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink 3 Peaks - Cape Parrot het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hydrangea Lane, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang