30 Nagua Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Faure Marine Drive, 30 Nagua Bay, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
30 Nagua Bay is in 'n sekuriteitskompleks in Gordonsbaai geleë. Hierdie bekoorlike strandfrontwoonstel spog met 'n panoramiese uitsig oor die see en op die berge en is naby 'n privaat, ongerepte strand.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon wat 'n piekniektafel en sonstoele het. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, tennisbaan, klubhuis, muurbalbaan, braai en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Faure Marine Drive, 30 Nagua Bay, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink 30 Nagua Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36 Faure Marine Drive, 30 Nagua Bay, Gordon’s Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang