Successfully reported

302 Hibernian Towers

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R720.00 per bespreking
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Inklok word nie op 25 Desember, 26 Desember en 1 Januarie toegelaat nie.
Die woonstel werk op 'n voorafbetaalde elektrisiteitstelsel. Gaste is verantwoordelik vir hul eie elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf. Elektrisiteit sal vooraf gelaai word voor aankoms, maar indien bykomende elektrisiteit benodig word, moet gaste dit self koop.
'n Maksimum van 2 gaste word toegelaat om op enige gegewe tyd in die woonstel te bly.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Partytjies is streng verbode in die woonstel.
Rook word nie binne die woonstel toegelaat nie.
Gaste mag nie badhanddoeke as swemhanddoeke gebruik nie.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Die gebied is bekend vir skielike sterk winde wat skade kan veroorsaak.
Harde geraas en musiek word nie toegelaat nie.
Stilte ure is van 22:00 tot 08:00.
Gaste mag nie die hysbak met nat voete binnegaan nie.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor die balkonreling gehang word nie.
Gaste word vriendelik versoek om nie kos, sigarette of enige ander items oor die balkonreling weg te gooi nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc46c05f4611214c55b2363193e15886389f4a1a73a4d1bd99289c15d05ef8a0eedbaf182eeceb37cd87a9404156ea40cf8f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.114246535387 18.822720321426
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang