Successfully reported
+16

303 The Meadows

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester Avenue, 303 The Meadows, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

303 The Meadows is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in George en dit is net 'n entjie vanaf die MediClinic en naby die gholfbaan geleë. Dit is ideaal vir gaste wat gerief tydens hul verblyf soek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die 2 slaapkamers het koninggrootte-beddens en van die 2 badkamers het een 'n bad en 'n stort en die ander een het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en het 'n etenstafel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Langsaan is daar 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n balkon met sitplek, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die welige groen. Die gebou spog ook met 'n swembad op die dak.

Lakes Area Nasionale Park is 30 km vanaf die woonstel, Botlierskop Privaat Wildreservaat is 44 km ver en George Lughawe is 11 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esme Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 33

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Gloucester Avenue, 303 The Meadows, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 303 The Meadows het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gloucester Avenue, 303 The Meadows, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11e6f8f20529de257713b67b75298ab8bc8a325021b50edb0197d199d3dbe52d0593cae631a3c12ecf86ebc65a392bfaca7c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Gloucester Avenue 303 The Meadows 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9572303 22.4560042
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang