Successfully reported
+38

307 Point Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Signal Road, 307 Point Bay, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

307 Point Bay is ’n selfsorgwoonstel wat na die see front in ’n veilige gebou in die Point Waterfront-area in Durban. Die gebou is slegs 10 minute se ry van die terminale en ander geriewe by die hawe af.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het ’n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het ’n platskerm-TV met Netflix en YouTube. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n etenstafel, die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en daar is veilige parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie.

Durban het verskeie geriewe en besienswaardighede binne ’n 5 km-radius, soos uShaka Marine World, Marine Funworld, South Beach, Beachwood Mangroves Natuurreservaat en Durban Internasionale Konvensiesentrum, om net ’n paar te noem.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Signal Road, 307 Point Bay, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 307 Point Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Signal Road, 307 Point Bay, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f985c224ecd9e1e1e07753f6b19170a7373608ab90c50d92a8ecbe3d808ff85b6f4c0aaac35f12f47ddf6521e841c36c19a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Signal Road 307 Point Bay 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -29.87176 31.05129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang