33 Kingston Place
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n trap wat na die voordeur lei.
Moet asb. nie rook of vape in die woonstel nie.
Gaste moet asb. hulle eie vuurmaakhout en vuuraanstekers saambring.
Die volgende sal voorsien word: skottelgoedwasmiddel, veeldoelige skoonmaakmiddel, vadoeke, papierhanddoeke, skottelgoedlappies, skottelgoedwassertablette, waspoeier en vullissakke.
Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 33 Kingston Place, Marina Martinique, Jeffrey's Bay, 6332, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang