Successfully reported
+9

331 Breakers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

331 Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel in die Breakers-oord in Umhlanga. Dié oord bied toegang tot die strand en die promenade. Die eenheid in die Breakers-oord word privaat besit.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus en daar is ook 'n toonbank. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale wat deur die hotel beheer word en groot vensters wat 'n lekker seebriesie inlaat. Daar is ook lugversorging in die woonstel.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Daar is ondergrondse parkeerplek vir 1 voertuig. Gaste kan van die hotel se geriewe gebruik maak. Daar is 'n gimnasium, sitkamer met internet, speelarea vir kinders, 'n salon, putt-putt-baan, 'n restaurant en 3 swembaddens waarvan 1 verhit is.

Die gewilde Umhlanga-promenade strek vir 2,5 km vanaf die Breakers-oord tot by die Malindi-kompleks in die suide. Besoekers kan lekker op die promenade wandel of draf en die ligging bied toegang tot winkels en restaurante in die omgewing.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 331 Breakers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 150
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhljzilGhdJEbdOSqopmcEQCO25l5rx4YMZ5Iiz6aX1c6BsY0OE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 88 Lagoon Drive Breakers 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.713516745551 31.092212873016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang