35 Zululami Drive
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Zululami is 'n gesinsvriendelike landgoed, en geen partytjies word deur gaste wat eiendomme huur toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat die motorhuis tans buite gebruik is, aangesien 'n woonstel bo-op die motorhuis gebou word. Geen bouwerk sal plaasvind tydens 'n gas se verblyf nie, indien die konstruksie nie teen die bouers se vakansie middel Desember voltooi is nie. Die woonstel is nie beskikbaar vir verhuring nie, aangesien dit apart van die hoofhuis is.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Zululami Drive, Zululami Estate, Sheffield, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang