Successfully reported
+35

37 Key Largo

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Topham Road, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

37 Key Largo is aan die strand geleë en is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 4 mense in 'n veilige kompleks in Kingsburgh.

Die woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 18 jaar en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die leefarea, en hierdie area kan omskep word in 'n tweede slaapkamer met die beskikbare afskorting. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, eetgerei en breekware, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

'n TV met 'n internetverbinding vir toegang tot Netflix, asook WiFi, is beskikbaar en die omheinde stoep kyk uit oor die see. Gaste moet hul eie intekeningbesonderhede vir Netflix gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook 'n wasarea, tennis- en muurbalbane en 'n gimnasium.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mary H
Gesin met tieners
5.0
‘n Pragtige uitsig met toegang tot ‘n swembad, braaiplek en die strand. Ons het baie laat opgedaag en dit het heeldag gereën. Die eienaar het uit haar...
Sien meer
Apr 2025
Johnny V
Gesin met tieners
5.0
Netjies en waarde vir geld. Sal Key Largo aanbeveel en definitief weer daar bespreek.
Apr 2025
Braam S
Gesin met klein kinders
5.0
Nice. Definitely would recommend for anyone that wants a break.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Karika G
Gesin met tieners
5.0
Die verblyf was 10/10. Ons het lekker gerus. Baie lekker gebly.
Sep 2024
Rio D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. We enjoyed our stay and had everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Eurika Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Topham Road, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 37 Key Largo het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Topham Road, Key Largo 37, Doonside, 4026, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9840b402f82234d6aa755a5829b7c32d023586fe01b05c60115c3b3e9c1220332b74a4a501bbb9373cf58a32cc366a957a27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 5 Topham Road Key Largo 37 4026 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.0724358 30.873781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang