Successfully reported

37 on Charles

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 189 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Antoinette S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Uitstekende verblyf en gasheer was aangenaam. Ek sal beslis weer daar tuisgaan. Die kamer was skoon en baie netjies, asook die badkamer. Die verblyf was fantasties en naby alles. Die ontbyt is ook keurig en waarde vir geld gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine K
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netjies, baie mooi. Tuin asemrowend. Stil. Defnitief. Alles was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Pragtige plek. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uitstekende ontvangs en verblyf. Ek kan 37 on Charles ten sterste aanbeveel! Uitstekende ontvangs en verblyf. Ek beveel 37 on Charles ten sterkste aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon en gerieflik, geen fout nie. Skoon en gerieflik, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loryk V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Voel soos 'n huis. Ons het heerlik gebly en lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Wonderlike, rustige blyplek met alles wat jy nodig het. Het dit baie geniet en die plek is pragtig en ons is baie vriendelik ontvang. Het dit baie waardeer toe hulle Saterdagoggend vir ons 'n pragtige tafel gedek het vir ontbyt, ons het baie spesiaal gevoel. Baie dankie aan almal by 37 on Charles. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Gasvry en vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Doodstil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri B
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Pragtig netjies met aandag aan detail. Ek het baie lekker gebly. Die kamer was pragtig netjies en die aandag aan detail was baie goed: gefilterde water in die yskas en genoeg melk vir koffie en tee, asook warm sjokolade en beskuit. Na ek die eerste nag die los kombers op die bed gebruik het, is dit teen die tweede dag as deel van die bed opgemaak. Die WiFi was ongelukkig nie altyd stabiel nie en dit het gelyk asof dit beperkte kapasiteit het. Ek sal beslis dit oorweeg om weer daar oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louwna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lieflike plek sal vir seker aanbeveel. Pragtige netjiese plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 189

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 007
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 007
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 007
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Justice Mahomed Street, Bailey's Muckleneuk, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwNGNmOGIyLTM4YzMtNDAxOC1iNTJlLTA5MjIwMTkzOWM4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 007 per nag, vir 2 mense 189 5 1 5 37 Justice Mahomed Street Bailey's Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -25.764402134744 28.224340975285
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang