Successfully reported

3763 @ Erdvark

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zandirique S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het die tyd vreeslik geniet - rustige natuur. Uitstekende diens, sal enige tyd vir enige iemand aanbeveel en sal self teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Valentine George B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Will recommend. Everything you need is available in the kitchen on arrival. The owner welcomed us and showed us around. The bed and linen were clean and new. The Aircon was in good working condition, the splash pool was clean, and we had a ball and a lovely stay. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties, avontuurlik, rustigheid. Fantastiese plekkie, sal enige tyd aanbeveel. Baie mooi daar. Sal net voorstel vir WiFi moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wernhard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Top gehalte verblyf. Ons verblyf was baie lekker. Ons gasheer was baie vriendelik en behulpsaam om ons in te neem op die laaste minuut. Die eenheid was perfek vir ons en is van top gehalte. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Defnitief aanbeveel. Baie skoon, netjies en goed toegerus. Gasvrou is behulpsaam en loop die ekstra myl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Fenominaal baie lekker gebly, sal definitief weer daar bly. Die verblyf was fantasties. Baie skoon en netjies. Gasheer Nina en haar man is uitstekende mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fg D
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Sal dit aanbeveel vir enige iemand. Baie lekker plek, presies wat 2 mense nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

My verwagtinge is oorskry. Alles is mooi nuut en skoon. Die yskas was koud en daar was tot ys en 'n liter melk vir ons. Nina en haar man is super vriendelik en behulpsaam. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Het baie wild om ons braai area gesien. Uitstekende diens. Baie mooi en netjiese plek. Sal enige tyd weer daar bly. En regtig aan beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Very nice and clean accommodation. Excellent stay in the accommodation, clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3763 Erdvark Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ab001b338baf60981258745d24cde633883f5c7a400097cc489d55ac5192aabdd09890752064eac5bf8e07c70b38d6d94d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 3763 Erdvark Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347735456106 31.798264898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang