Successfully reported
+67

38 on Westcliff

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 38 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 010 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

38 on Westcliff bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike villa teen die see in Westcliff in Hermanus. Die smaakvol gemeubileerde villa bied pragtige see-uitsigte en is ideaal vir 'n rustige vakansie in 'n skouspelagtige omgewing.

Die villa beskik oor 6 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Twee van die slaapkamers is op die boonste verdieping met albei toegang tot hul eie balkon met uitsigte oor die see. Die 2 slaapkamers op die boonste vloer is elk ingerig met koningingrootte-beddens.

Daar is nog 4 slaapkamers op die onderste verdieping. Een van die slaapkamers maak oop op die swembad, die ander is van die kombuis en eetarea af, en die ander 2 is van die braaikamer en sitarea af. Die 4 slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met stortgeriewe.

Die leefarea is oopplan en sluit 'n sitkamer, eetarea en 'n kombuis in wat na 2 terrasse oopmaak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n gasoond en kookplaat, en 'n mikrogolfoond.

Bykomende kenmerke sluit in 'n lieflike swembad met see-uitsigte, WiFi, TV's in elke kamer, 'n slim-TV in die sitkamer, binne- en buitebraaigeriewe, sekuriteitsalarm en veilige parkeerplek van die straat af.

Dienste wat aangebied word, sluit in bespreking van vakansie-aktiwiteite, pak 'n piekniek, bespreking by een van die plaaslike restaurante, of doen van gaste se vakansie-kruideniersware-inkopies.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 38 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 on Westcliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 010
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 010
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 10 010
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 38 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeea57efcd10162ca3c5b0bcab1e90910e8bf75a7105c2cddecf6a08072f7537e266a6fdcf96c9309941a80658abab1c84bed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 010 per nag (plek vir 12) 4 5 1 4 38 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.4255604 19.2314997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang