Successfully reported
+67

38 on Westcliff

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 38 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 010 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

38 on Westcliff bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n lieflike villa langs die see in Westcliff in Hermanus. Die smaakvol versierde villa spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir ’n rustige vakansie.

Die villa beskik oor 6 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die 2 slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed en 'n balkon met 'n uitsig oor die see.

Daar is nog 4 slaapkamers op die onderste verdieping. Een van die slaapkamers lei na die swembad, die ander slaapkamer is langs die kombuis en eetarea en die ander 2 slaapkamers is langs die braaikamer en sitarea. Elkeen van die 4 slaapkamers op die onderste verdieping het ’n koningingrootte-bed. Al die slaapkamers het en suite-badkamers met storte.

Die oopplanleefarea beskik oor ’n sitarea, eetarea en 'n kombuis en lei na 2 stoepe. Die kombuis is met ’n yskas, gasstoof, kookplaat en 'n mikrogolfoond toegerus.

Ander geriewe sluit ’n lieflike swembad met 'n uitsig oor die see, WiFi, ’n TV in elke kamer, ’n slim-TV in die sitarea, binne- en buitebraaigeriewe, ’n sekuriteitsalarm en veilige parkeerplek op die perseel in.

Die dienste wat aangebied word, sluit die bespreek van vakansie-aktiwiteite, pieknieks, besprekings by plaaslike restaurante en inkopies vir gaste in.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 6 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Meagan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 38 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 38 on Westcliff het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 10 010
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 10 010
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 10 010
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 38 Westcliff Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeea57efcd10162ca3c5b0bcab1e90910e8bf75a7105c2cddecf6a08072f7537e266a6fdcf96c9309941a80658abab1c84bed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 010 per nag (plek vir 12) 4 5 1 4 38 Westcliff Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.4255604 19.2314997
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang