4 Anreith Close
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Anreith Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
4 Anreith Close is 'n selfsorg-eenheid wat aan die hoofhuis gekoppel is en dit is in St Helenabaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf wat 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die woonstel is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers of selfs pensioenarisse wat oornagverblyf soek.
Die selfsorg-eenheid bestaan uit 'n oopplan-area wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof-gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Linne word voorsien.
Gaste kan gratis WiFi, 'n TV met DStv en Netflix, 'n braai-area en 'n onderdakstoep met sitplek buite geniet.
Die eenheid het nie 'n see-uitsig nie, maar is minder as 8 km vanaf die hoofstrand en restaurante, en stapafstand vanaf die Spar en 'n paar delis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 4 Anreith Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Anreith Close het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Anreith Close, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang