Successfully reported

Hello Holiday @ 4 Boboyi - Mangrove Beach Estate

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R280.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 01 Dec 2025 tot 30 Dec 2025 en 01 Jan 2026 to 30 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die woonstel is ingerig vir selfsorg en daarom moet gaste asb. eie geriewe saambring. Daar is 'n kombuis wat volledig toegerus is.
Die woonstel voorsien linne, handdoeke, toiletpapier en skottelgoedwasseep.
Rook is binne verbode.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Stiltetyd is tussen 22:00 en 08:00.
Geen dagbesoekers word toegelaat sonder dt dar vooraf gereël is nie. Geen besoekers mag oorslaap nie. Ekstra gaste moet vooraf toestemming kry en addisionele kostes geld.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Dui asb. aan of ekstra parkeerplek benodig word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 899
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 899
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    5 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 321 Bokmakierie Road, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2311a4a7c97d2d2815a13de67a31c2c0d6484c840a84e67bb24ca2d89dce7c09f113152d67b55f9760876a2a61aa306fd8bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 321 Bokmakierie Road Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.659165020389 30.515138470297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang