Successfully reported
+40

4 Gazelle Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

4 Gazelle Guesthouse is 2 km vanaf Mbombela (Nelspruit) se middestad en bied verskeie verblyfopsies.

Die gastehuis het kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers het koningingrootte-beddens, driekwartbeddens of slaapbanke, asook en suite-badkamers met storte en toilette. Die kamers het ook elkeen 'n yskas, WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Mbombela (Nelspruit) bied 'n verskeidenheid restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Gaste kan die Laeveld Botaniese Tuin met sy versameling skaars plantspesies en 'n mensgemaakte woud, die Sudwala-grotte, dinosouruspark en kulturele sentrum en die Emnotweni Casino besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 83 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Linda D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gesellig! Braai area is 'n groot pluspunt! Ja, alhoewel die bure se hond ons almal uit die slaap gehou het.
Okt 2025
Ricci S
5.0
Great. Very peaceful and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Frank M
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike verblyf in Nelspruit/ Mbombela. Ons het baie lekker gebly! Mooi en skoon kamer, gerieflike bed en stort. Stil en rustige omgewing.
Sep 2025
Dylan M
Saam met vriende
5.0
Fantastic stay. Everything we wanted and more. We had a fantastic time. The rooms are large and clean, and the aircon provides the reli...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Renier A
Besigheidsreis
5.0
Dit was baie goed geleë, naby aan ons werk en winkels. Baie vriendelike diens. Dit was baie lekker by 4 Gazelle.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carmenn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 83

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 4 Gazelle Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Gazelle Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97022739998e15f64322d6e12db7929d8ea04af6e056732f9b32738de041433f23ccde084f50039c6e0fd464a72448252213?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 83 5 1 5 4 Gazelle Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.490685949056 30.991740968717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang