4 Thera Way, Calypso Beach
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Thera Way, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
4 Thera Way, Calypso Beach is 'n selfsorg-, dubbelverdieping vrystaande huis wat in 'n veilige landgoed met 24/7-sekuriteit in Langebaan geleë is.
Ideaal vir groot groepe van tot 10 gaste wat op soek is na 'n gemaklike wegbreek, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede.
Die huis is ruim en smaakvol versier en bestaan uit 5 slaapkamers, 5 badkamers met 'n bad of stort, en 'n oopplan-leefarea.
Een slaapkamer is op die grondvlak, die res op die boonste vlak, elk gemeubileer met 'n koningingrootte- of dubbelbed. Die kombuis in die huis is volledig toegerus en bevat 'n dubbeldeur-yskas, 'n gasstoof en elektriese oond, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser, sowel as ander toestelle.
Die sitkamer bied gemaklike leerbanke om op te ontspan, met 'n platskerm-slim-TV.
Op die boonste vlak is 'n kroeg en speelkamer met 'n pooltafel en TV. Stapeldeure maak oop na die balkon. Daar is 'n ingeboude braaiplek.
Die huis is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie. Geen troeteldiere van enige aard sal toegelaat word volgens die landgoedreëls vir korttermynverhurings nie.
Die motorhuise is slegs vir die gebruik van die eienaars. Parkering buite die straat is beskikbaar vir 4 voertuie op die eiendom. 'n Maksimum van 4 voertuie word binne die landgoed toegelaat, en slegs 4 toegangspenne sal per bespreking toegelaat word. Bykomende voertuie moet buite die sekuriteitshek in die toegewyde ruimtes parkeer.
4 Thera Way is binne loopafstand van die strand, Club Mykonos, winkels, restaurante en verskeie ander geriewe en besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lilanie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 4 Thera Way, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink 4 Thera Way, Calypso Beach het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Thera Way, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang