Successfully reported

40 Nkwazi Drive

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R500.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R1,565.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word op die eiendom toegelaat, onderhewig aan vooraf reëling en goedkeuring van die eienaars.
Rook binnenshuis is nie toegelaat nie.
Geen groepe, studente, matrieks of onverwante groepe, sowel as groepe volwassenes, word toegelaat om te bespreek nie. Die verblyf maak slegs voorsiening vir gesinsvakansies.
Die eiendom laat geen funksies of partytjies van enige aard toe nie.
Geen slagting van lewende diere word by hierdie eiendom toegelaat nie.
Dit is 'n huis in 'n huisdorp, geraasvlakke moet dienooreenkomstig gehandhaaf word.
Vuurwerke word nie toegelaat nie, Zinkwazi is in 'n bewaringsgebied en vuurwerke is onwettig.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Nkwazi Drive, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA503ffcda8bd198f5c9481e48b51c56ebaee5ee958e664af2b81d927c8d916971135a6424c9d01f7302191a913f61e7fa8749?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 40 Nkwazi Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.278730705749 31.440206208598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang