Successfully reported

401 Bermuda

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis tesame met die balans van die betaling 1 maand voor die inklokdatum en dit sal terugbetaal word via EFT binne 10 werksdae na die uitklokdatum mits die eiendom en inhoud in dieselfde toestand agtergelaat word as waarin dit gevind was.
- Geen geraas tussen 22:00 en 07:00 nie.
- Rook is verbode.
- Geen partytjies of funksies nie.
- Geen besprekings vir groepe gaste van 23 jaar of jonger nie.
- 'n Addisionele fooi word gehef vir skoonmaakdienste op Sondae of openbare vakansiedae. Dit moet voor aankoms gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 102A Compensation Beach Road, 401 Bermuda, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e3b1d041d540705ef2dbdf843bd8598dc937cc7998fcc4fa9ac22cd51edc73000150f04c75061fb1f9b09115fb878ab3714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 102A Compensation Beach Road 401 Bermuda 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.532702682857 31.222991962318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang