Successfully reported
+28

41 Port Owen

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Port Owen Drive, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

41 Port Owen is 'n ruim gesin-selfsorghuis wat geskik is vir slegs 10 mense in Port Owen.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 5 slaapkamers met dubbelbeddens wat die gebruik van badkamers met baddens en storte deel. Vier van die kamers is op die boonste verdieping geleë, terwyl die vyfde kamer, en 'n badkamer, op die onderste verdieping geleë is. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die TV-sitkamer met DStv ontspan, of van die pooltafel gebruik maak. Wi-Fi is beskikbaar.

Die leefarea maak oop op 'n patio met 'n onderdak-eetarea, 'n ingeboude braai, asook 'n swembad. Omheinde, onderdakparkeerplek in die oprit is slegs vir 2 voertuie beskikbaar.

Die eiendom kan ongelukkig nie studentegroepe, bachelor-, bachelorette-partytjies of enige partytjiegroepe akkommodeer nie aangesien die akkommodasie wat aangebied word slegs geskik is vir gesinne of paartjies.

41 Port Owen is stapafstand vanaf die marina, 24 km vanaf Vredenburg, 40 km vanaf Langebaan, en Club Mykonos.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louis N
Saam met vriende
5.0
Was weer 'n lekker naweek. Hierdie is 'n amazing plek om te bly vir 'n naweek. Hierdie is al ons 4de keer dat ons hier boek. Die plek het alles wat on...
Sien meer
Okt 2025
Adriaan G
Gesin met tieners
5.0
Rustig, ruim, netjies, vriendelik, ontspannend, huislik, onvergeetlik. ’n Groot dank aan Brian en sy eggenoot vir hulle hartlike gasvryheid. 41 Port O...
Sien meer
Okt 2025
Lee-anne C
5.0
Skoon, netjies en baie gesellig – ons het dit vreeslik geniet. Netjies en heerlik!
Sep 2025
Retha M
Gesin met tieners
5.0
What a lekker home! We had a fantastic time. Thank you! Excellent! Great spot for day excursions and well equipped to suit all needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Robyn C
Gesin met klein kinders
5.0
100/10 on all levels. In all my years, I have never met a host so accommodating and willing to go the extra mile for their guests. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brian Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 41 Port Owen Drive, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 41 Port Owen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Port Owen Drive, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJ9rjGU73z81JYwrAxYIXRBKZ5ewBxS5o0d3h0hAhId2BpXHQBX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 51 5 1 5 41 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -32.784268050982 18.152149487871

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang