411 On Park
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 411 Park Road, Pringle Bay, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
            411 On Park is 'n ruim selfsorghuis met berg- en see-uitsigte in Pringlebaai. Dié huis is minder as 2 km van die hoofstrand af en 500 m vanaf die winkels en restaurante. 
Die huis bied gerieflike slaapplek vir 8 persone in 4 slaapkamers en daar is 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die ander 3 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel 2 aparte badkamers met storte. 
Daar is ook 'n oopplan-sitarea en -eetarea en 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, mikrogolf, vierplaatstoof en oond, ketel, broodrooster en spens. En die ruim veranda het 'n ingeboude braaiplek met asemrowende uitsigte. 
411 On Park het ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 2 parkeerplekke op die perseel.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 82
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 411 Park Road, Pringle Bay, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink 411 On Park het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 411 Park Road, Pringle Bay, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang