Successfully reported
+20

49 Whalerock

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

49 Whalerock is 'n selfsorgwoonstel in 'n netjiese en veilige kompleks in Hermanus, sowat 80 m vanaf die see en 'n kort entjie se ry vanaf die swemstrand.

Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea maak oop op 'n lieflike balkonarea wat 'n piekniektafel het. Die patio bied ononderbroke uitsigte oor die see.

Die Whale Rock Estate bied 24-uur omheinde en gepatrolleerde sekuriteit, 'n pragtige soutwater-rotspoel, 'n vlak kinderswembad, en 'n klubhuis, 'n muurbalbaan en 'n privaat rotsagtige strand met staproetes en rotspoele.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hannah L
Gesin met klein kinders
5.0
A lovely sea view. We had a lovely stay at Whalerock. The location was perfect for our whale watching boat tour, and it was so nice to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Juanita C
Gesin met tieners
5.0
I will highly recommend the unit to everyone. Very pleased with the unit. It has everything you need in it. The view is amazing, it was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Conray K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Beslis die moeite werd. Die plek was baie gesellig en het alles wat jy nodig het. Sal dit beslis aanbeveel.
Jun 2024
Wouter N
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker ontspan en heerlik gebly. Baie lekker plekkie. Netjies, skoon en 'n pragtige see-uitsig! Goeie waarde vir geld met wat jy nodig het. Lydia was ...
Sien meer
Aug 2024
Özdemir Seyhun D
Gesin met klein kinders
4.2
Very nice view, very good location for whale boats, the landlady also helped us too. It was very good; everything worked very well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 45

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink 49 Whalerock het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMgff2d3XPbVK1Z1dsink3De4odzhB6hoEfVwQFryjww4hpQzGi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 Church Street Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436578253293 19.219073012845
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang