Successfully reported
+26

5 Lantra

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Thompson Street, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

5 Lantra is net 50 m vanaf die strand (geen see-uitsig) in die skilderagtige kusdorpie Strand, Kaapstad, geleë. Gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel word aangebied. Dit is 'n nie-rook eenheid. Hierdie woonstel is op die grondvloer geleë. Dit het slaapplek vir tot 4 volwassenes, maar 2 kinders onder 12 kan bygevoeg word indien vooraf gereël.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Hoofslaapkamer het lugversorging - neem asseblief kennis dat 'n klein fooi (R50 per dag) betaalbaar is om lugversorging te gebruik (opsioneel). Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is volledig toegerus met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, yskas, mikrogolfoond, oond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 'n sitkamer met 'n TV met volledige DStv-kanale, asook 'n binnebraai. 'n Buitebraai is ook beskikbaar vir gaste se gebruik. Gratis wifi.

'n Toesluitmotorhuis is beskikbaar vir 1 voertuig. Sommige groot voertuie pas nie in die motorhuis nie. Alternatiewe parkering in die kompleks sal voorsien word indien dit die geval is.

Waterworld Strand, Strand Gholfbaan, Dick Dent Bird Sanctuary, Cheetah Outreach, Triggerfish Brewing en die Strand Boeremark is binne 1 km vanaf die eiendom geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 269

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 5 Thompson Street, Strand, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 5 Lantra het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Thompson Street, Strand, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXrF7RuYTUPBYoKQfl9FqN6cD9vhPFrSzZErrIplcr77JAJ0f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 4 mense 44 5 1 5 5 Thompson Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103085555502 18.817096352577
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang