5 on Nel
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a room only basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a bar fridge and microwave, as well as tea-and-coffee-making facilities.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Respekteer die bure wat geraas betref.
Respekteer ons eiendom
Maak altyd seker dat die hek toe is wanneer u in-/uitgaan.
Moenie enige diere op die perseel doodmaak nie - Ons grens aan 'n plaas met 'n stroom, en gevolglik kry ons paddas in ons tuin. Moet hulle asseblief nie seermaak nie.
Ons drie katte is net so vriendelik en verwelkomend soos ons. Ons sal nie kom kuier nie, maar hulle mag dalk.
Let asseblief daarop: Ons stryk nie die beddegoed nie! Stryk vernietig die vesel op die lange duur.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Nel Street, Ranzadale, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang