5 on Nel
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Nel Street, Ranzadale, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
5 on Nel is 'n stylvolle ateljee in Ranzadale, 'n voorstad van Wellington. Dit is die ideale keuse vir 'n paartjie, sakereisiger of solo-ontdekkingsreisiger.
Die ateljee met lugversorging het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek vir 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort.
Die ateljee beskik ook oor 'n slim-TV en 'n kombuisie met 'n yskassie en mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Bykomende geriewe sluit in 'n aangewese werkstasie en 'n buite-eetarea. Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Die eiendom is gerieflik geleë net minute van die middestad af en binne loopafstand van kroeë en restaurante. Ook op pad na die bekende Bainskloof met al sy toeriste-aantreklikhede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Pierre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 5 Nel Street, Ranzadale, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink 5 on Nel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Nel Street, Ranzadale, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang