Successfully reported

50 Boutique Hotel & Spa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Room 1 - UNIT 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 2 - UNIT 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 3 - Unit 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 4 - Unit 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 6 - Unit 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 7 - UNIT 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 9 - UNIT 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 5 - UNIT 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Room 8 - UNIT 50
Rates are displayed on a room-only basis.
Huisreëls

Ontbyt is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan op versoek teen 'n bykomende koste van R180 per persoon gereël word.

Om die gemak van alle gaste te verseker, hou asseblief die geraasvlakke tot 'n minimum gedurende die stil ure: 21:00-23:00.

Rook is nie toegelaat in enige kamers of binnenshuise areas nie. Aangewese rookareas buite is beskikbaar.

Troeteldiere word nie op die eiendom toegelaat nie.

Slegs geregistreerde gaste word op die perseel toegelaat. Alle besoekers moet voor aankoms deur die bestuur goedgekeur word.

Kinders van alle ouderdomme is welkom. Toesig deur volwassenes is te alle tye by beide swembaddens nodig.

Die gebruik van die swembad is op gaste se eie risiko aangesien daar geen lewensredder aan diens is nie. Hou asseblief te alle tye toesig oor kinders.

Die bestuur behou die reg voor om 'n verblyf te beëindig indien daar wangedrag, eiendomskade of verontagsaming van hierdie huisreëls is.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Rubin Crescent, Summerstrand, Gqeberha, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbda6321b2b0a775b48c5c482e14839e265231602f73f6dd52840ef9f8f8e023bfa0a39b6fb9f1169984ceec2cefd50ba6e44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 50 Rubin Crescent Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.000900322419 25.656870704898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang