502 Shoreline
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let dat hierdie woonstel streng Halaal is.
Troeteldiere word nie in die woonstel of kompleks toegelaat nie.
Alkohol en partytjies word nie in die woonstel toegelaat nie.
Aangesien hierdie woonstel halaal is, mag geen varkvleis in die woonstel gekook of voorberei word nie.
Slegs 1 handdoek per gas word voorsien. Linne word op die vierde dag verander vir gaste wat vir 7 nagte of langer bespreek het.
Maak asb. seker dat die kombuis skoon gelaat word met vertrek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1514 Link Road, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang