53 on Pretorius
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 53 Pretorius Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in die stad Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums.
Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, DStv en waaier beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel, in die tuine ontspan of 'n potjie tennis geniet. Veilige parkeerplek word voorsien.
Besienswaardighede in die area sluit Polokwane Voël- en Reptielpark, Polokwane Wildreservaat, Meropa Casino, Polokwane Museum en WildThingZ in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 53 Pretorius Street, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink 53 on Pretorius het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 53 Pretorius Street, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang