54 Lazy Lizard
Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 North Beach Road, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R3 600R2 520 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
54 Lazy Lizard is 'n woonstel op die vyfde verdieping in 'n veilige kompleks in die kusdorp Umdloti. Die kompleks is naby die strand en ander besienswaardighede sluit restaurante, wildreservate en gholfbane in.
Hierdie woonstel het 3 slaapkamers, het slaapplek vir 6 gaste en bied lieflike see-uitsigte vanaf die balkon. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n TV en bied toegang tot 'n balkon met 'n eetarea, gasbraaigeriewe, sonstoele en lieflike see-uitsigte. Gaste het ook parkeerplek op die perseel vir 2 voertuie en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad. Wi-FI is beskikbaar.
Umdloti spog met 'n lieflike strand en bied 'n verskeidenheid restaurante in die omgewing. Besoekers kan ook 'n kort rit na Umhlanga neem, wat 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge bied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Henrietta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 42 North Beach Road, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 54 Lazy Lizard het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 42 North Beach Road, Lazy Lizard, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang