55 On Main Guesthouse and Spa
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 14 Des 2025.
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Main Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 513R1 362 per nag (plek vir 2) -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
55 On Main Guesthouse and Spa bied verblyf in 'n hotel in Vishoek op die hoek van Kusweg en die Hoofweg. Die hotel is in Vishoek se middedorp en net 180 m van Vishoek se strand af.
Verblyf word in 5 Luukse Koningingrootte-kamers met en suite-badkamers, en 2 Luukse Woonstelle gebied. Die en suite-kamers maak gebruik van 'n gemeenskaplike selfsorgkombuis, leefarea en klein balkon. Die kamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n Slim-TV met Netflix.
Die woonstelle het elk 'n selfsorgkombuis, 'n badkamer met 'n stort en 'n oopplan-sitarea en -eetarea. Elke woonstel het 2 slaapkamers en 'n slaapbank in die sitarea vir 2 addisionele gaste. Die woonstelle het ook elk 'n Slim-TV met Netflix. Daar is WiFi in die hotel en veilige parkeerplek word voorsien.
Die verblyf is ideaal vir paartjies, gesinne en groepe. Dit is die ideale basis vanwaar die skiereiland met sy mooi strande, die pikkewyn by Boulders Beach, Simonstad, Kommetjie, en die Kaappunt Natuurreservaat verken kan word. Besoekers wat lief is vir watersporte sal mal wees oor die strande en die warmer seestrome.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Richelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 55 Main Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 55 On Main Guesthouse and Spa het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Main Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang