57 On Lorne Guesthouse
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Lorne Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
57 On Lorne Gastehuis bied gemaklike oornag- en selfsorgverblyf in Estcourt. Met 'n mengsel van selfsorg- en bed-en-ontbyt-opsies, is dit ontwerp om aan die behoeftes van elke reisiger te voldoen.
Die gastehuis beskik oor 8 pragtig ingerigte bed-en-ontbytkamers en 8 selfsorgkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers is toegerus met gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in lugversorging, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Die rustige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan die gemeenskaplike swembad en braai-areas geniet. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is verskeie restaurante en winkels binne maklike bereik. Met veilige parkering vir u voertuig, kan u 'n rustige nagrus in Estcourt geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Nqobile Nothando Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 10
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 57 Lorne Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 57 On Lorne Guesthouse het ’n goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 57 Lorne Street, Estcourt, 3310, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang