Successfully reported

6 Arrilette

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Barend K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Als was perfek. Die seeuitsig was 'n groot bonus! Sal definitief weer daar bly. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Phillip
6 Arrilette
Baie dankie, Barend. Ons waardeer dit. Ons probeer ons bes onder die huidige ekonomiese omstandighede om die woonstel te behou en te onderhou. Groete, Phillip en Alana.

Daniel Jacobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Well relaxing. Very relaxed. We really enjoyed our stay. We will most definitely come back for more. Very centralised to shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Fantasties gewees. Goeie weer gehad en bure. Ja, dit was sentraal geleë gewees met die strand op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Baie lekker! Ons het lekker gebly. Kan dalk net dink aan 'n gemakliker sitkamerstel, kussings is verskriklik dun. Een enkelbed se matras kan beslis vervang word. Ligging is puik en kinders het dit baie geniet om strand toe te stap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eduan N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2025

Great. The stay was great. The apartment can be upgraded to be more modern, e.g. modern couches, and perhaps a small freezer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jul 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brett P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Nice quiet place by the sea. Unit is old but very well maintained, shower in the main bedroom drips and the TV didn't work but otherwise a nice quiet place by the sea, close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2023

Netjies. Baie vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Die ligging is perfek. Die eenheid is toegerus met die basiese benodigdhede. Die eenheid is baie goed geleë. Die stoele se kussings is baie dun. Die groot wasmasjien wat in die tweede badkamer is veroorsaak dat die badkamerdeur nie kan toemaak nie. Dit sal dus 'n probleem veroorsaak as daar meer as 2 mense in die woonstel moet bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jul 2022

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 94 Lilliecrona Boulevard, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZjY1ZDM1LWFhZmEtNDE1Ny05NDBhLWZkZWRmMmIzMzcwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 94 Lilliecrona Boulevard Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.854575018731 30.381443202496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang