6 Buxtehude
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 2 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 550R2 168 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
6 Buxtehude is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Shaka's Rock. Hierdie see-uitsig woonstel is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Dolfynkus aangesien hierdie kompleks direkte toegang tot die strand het.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die tweede badkamer beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-Slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie leefarea maak oop op 'n ruim balkon met 'n buite-etenstafel, sonstoele en braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte bewonder. Gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Ocean Drive, Shaka’s Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang