Successfully reported

6 on Third

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Christopher F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Elke oomblik was besonders en ons het heerlik ontspan. Die week wat ons daar spandeer het, was wonderlik. Alles was op sy plek en netjies, die geriewe was perfek, die huis is baie pragtig en die swembad. Ons kon nie genoeg kry nie. Sal definitief weer wil teruggaan. Baie dankie, en die gasheer was baie behulpsaam, sal altyd vra of ons vir ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Christopher, ons is so bly dat julle die tyd by 6 On Third geniet het. Dankie dat julle so bedagsaam was om die huis netjies te los toe julle vertrek. Ons verwelkom julle graag terug. Tot dan, Groete

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Hi Nereshen, Thank you for always responding promptly to messages. We understand that you had a choice of many other facilities and hope that we exceeded your expectation. We look forward to welcoming you back again in the future. Best regards, The team

Analize T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Verblyf was lekker. Verblyf was aangenaam, huislik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Analize, en dankie dat julle ons plekkie so netjies gelaat het toe julle vertrek het. Ons hoop om julle weer terug te verwelkom. Groete, Laetitia

Maura C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great house and location. We would definitely stay there again. It was great. The house is very well appointed and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Good day Maura, Thank you for the positive feedback. We would love to welcome you back again. Kind regards, Laetitia

Riyaan M
1 nag
4.6
Feb 2025

Enjoyable. The place is beautiful, and was well kept and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kamilah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Awesome weekend. My guest and I had a pleasant and awesome stay at the beach house. The house has such a warm feeling that makes you feel at home. The owner is sweet and helpful, even though she does not stay on the premises. I will definitely be going back. The house has everything you will need for your break away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Hi Kamilah, Thank you for the kind words. You were amazing guests and we look forward to welcoming you back at our facility any time. Warm regards,

Anneke S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ontspanne, familie naweek. Baie dankie, ons het heerlik gekuier en wil net vir baie dankie sê dat sy so tegemoetkomend was met ons versoeke. Sal vir baie lank daar kan gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Anneke, dit was 'n fees om julle te verwelkom. Ideale gaste - dankie. Julle weet julle is altyd weer welkom. Hoop om julle gou weer te sien.

Shaheeda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Veilig. Rustig. Hierdie wegbreek was fantasties. Die huis is baie mooi, ruim, en gerieflik. Die huis is perfek geleë en naby die strand. Dit is baie veilig. Die atmosfeer was baie rustig en kalm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Ons is so bly om te hoor dat julle die naweek en ons fasiliteite so baie geniet het. Gelukkige gaste maak ons ook gelukkig. Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Wesley K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Dit was baie lekker om by 6 on Third te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Baie dankie vir die goeie terugvoer, Wesley. Ons hoop om julle gou weer te ontvang.

Claude B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Die verblyf was baie netjies. Baie luuks. Ek het elke oomblik daarvan geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
6onThird
6 on Third
Hi Claude, So bly om te hoor julle het julle tydjie by 6 on Third geniet. Groete, 6 On Third Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

6onThird Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 3rd Street, Golf Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbaafcc9b2578cea235cbfd278124cbff7aa22763189121a17519960e09e4246aa6785d6c3f791144613c6ec3ad834d41b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 6 3rd Street Golf Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.710114572618 17.96641767025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang