Successfully reported
+70

6 on Third

Weeksdagaanbod 25% af

Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 27 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 3rd Street, Golf Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

6 on Third bied gemaklike verblyf in 'n ruim en rustige huis in Shelley Point Gold Estate, bestaande uit twee aparte wooneenhede - Beach House en Darling Apartment.

Beach House kan 'n maksimum van 8 gaste akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n oopplan-kombuis, eetkamer, sitkamer en braai-area. Die slaapkamers is almal gemeubileer met koningingrootte beddens en bied en suite-badkamers met 'n toilet, wasbak en stort. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer het ook 'n bad.

Die Darling Apartment kan 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer en bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte bed, 'n en suite-badkamer met 'n toilet, twee wasbakke, 'n dubbelstort en 'n bad, 'n solderslaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n kombuis en 'n sitkamer. Hierdie eenheid het sy eie privaat ingang.

Gaste het toegang tot gratis WiFi, en die eiendom het 'n sonpaneelstelsel wat rugsteunkrag verskaf tydens beurtkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christopher F
Gesin met klein kinders
5.0
Elke oomblik was besonders en ons het heerlik ontspan. Die week wat ons daar spandeer het, was wonderlik. Alles was op sy plek en netjies, die geriewe...
Sien meer
Okt 2025
Analize T
Saam met vriende
5.0
Verblyf was lekker. Verblyf was aangenaam, huislik.
Apr 2025
Maura C
Saam met vriende
5.0
Great house and location. We would definitely stay there again. It was great. The house is very well appointed and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Kamilah M
Saam met vriende
5.0
Awesome weekend. My guest and I had a pleasant and awesome stay at the beach house. The house has such a warm feeling that makes you fe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Riyaan M
4.6
Enjoyable. The place is beautiful, and was well kept and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

6onThird Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 6 3rd Street, Golf Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink 6 on Third het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R 1 200 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 3rd Street, Golf Estate, St Helena Bay, 7382, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbaafcc9b2578cea235cbfd278124cbff7aa22763189121a17519960e09e4246aa6785d6c3f791144613c6ec3ad834d41b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 6 3rd Street Golf Estate 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -32.710114572618 17.96641767025
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang