Successfully reported

604 Hibernian Towers

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R1,190.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2025 tot 1 Des 2025.

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2025 tot 1 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 23 Apr 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat gaste ongelukkig nie op 25, 26 en 1 Januarie kan inklok nie.
Die woonstel gebruik voorafbetaalde elektrisiteit. Gaste is vir hul elektrisiteitsverbruik tydens hul verblyf verantwoordelik. Elektrisiteit sal gelaai word voor gaste arriveer, maar indien meer benodig word, moet gaste dit self aanvul.
Die woonstel word op 'n selfsorgbasis verhuur en die seep, stortjel, lyfroom, toiletpapier, 'n vullissak vir die asblik, koffie, tee, suiker en skottelgoedwasmiddel word slegs met aankoms voorsien.
Die skoonmaakfooi wat gehef word dek die skoonmaak van die woonstel met vertrek en sluit nie skoonmaak tydens verblyf in nie. Skoonmaak tydens verblyf kan vooraf teen 'n addisionele fooi gereël word.
Nie meer as 6 gaste word toegelaat om op enige gegewe tyd in die woonstel te oornag nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Geen partytjies word in die woonstel toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Alle vensters en deure moet toe wees wanneer gaste nie in die woonstel is nie. Die gebied is vir skielike sterk winde wat skade kan veroorsaak, bekend.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie.
Stiltetyd is van 22:00 tot 08:00.
Geen wasgoed of handdoeke mag oor die balkonreling gehang word of van buite sigbaar wees nie.
Moet asb. geen kos, sigarette of ander items oor die balkonreling gooi nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 867
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 867
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 800
R 2 800 R 1 867
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85535ae6131dec02001f200809ccce57c30037ffe0d25219634a33e0fac5e922da72227775abe8e9da2a90416d2286263a07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 867 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11406 18.82301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang