620 @ Kwartsiet Kamer
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- 620 @ Kwartsiet Kamer 1
- Selfsorg
- 620@Kwartsiet Kamer 2
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
620 @ Kwartsiet het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die eienaars woon op die perseel met hul troeteldiere, maar daar is 'n skeiding tussen gasteverblyf en die troeteldiere.
Kinders en troeteldiere moet asseblief onder toesig rondom die swembad wees, aangesien dit nie 'n heining het nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 620 Kwartsiet Avenue, Moreleta Park, Pretoria, 0182, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang