64 Whalerock Estate
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Whale Close, Unit 64 Whalerock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            64 Whalerock Estate is 'n selfsorgwoonstel in 'n netjiese en veilige kompleks in Hermanus. Die kompleks is sowat 80 m van die see af en 'n kort entjie se ry vanaf die swemstrand.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware.
Die aangrensende leefarea sluit 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV in. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n piekniektafel. Die balkon bied ononderbroke see-uitsigte.
Whale Rock Estate bied 24 uur-sekuriteit met wagte, 'n soutwaterswembad, 'n vlak kinderswembad, 'n klubhuis, 'n muurbalbaan en 'n privaat rotsagtige swembad met staproetes en rotspoele.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 45
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Whale Close, Unit 64 Whalerock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink 64 Whalerock Estate het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Whale Close, Unit 64 Whalerock Estate, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang