65 @ Zeezicht
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Maksimum van 4 gaste word in die woonstel toegelaat.
Slaap op die rusbanke of die gebruik van kussings op die vloer word nie toegelaat nie.
Handdoeke wat in die woonstel voorsien word, mag nie vir swem gebruik word of buite die woonstel geneem word nie.
Uit respek vir die bure word geen harde musiek of partytjies toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die woonstel. Dit sluit sigarette, vaping, pype en enige ander stowwe in.
Gaste word versoek om alle ligte en waaiers af te skakel en alle vensters toe te maak wanneer hulle die woonstel verlaat, veral in geval van reën.
Met vertrek, maak asseblief seker dat alle ligte en waaiers afgeskakel is.
Enige breekskade of skade moet onmiddellik by die gasheer aangemeld word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Beach Road, Zeezicht, Doonside, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang