Successfully reported
+38

Bliss@Nautica

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bliss@Nautica bied 2 knus selfsorgwoonstelle. Dié gebou is in die hartjie van Mosselbaai geleë, 2 km vanaf die strand. Die woonstelle is ook net 5 km vanaf Garden Route Casino en Langeberg Mall.

Woonstel 007 bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n slaapbank vir die derde gas.

Woonstel 502 beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte.

Elke woonstel het 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond toegerus is. Daar is ook 'n TV in die sitarea wat na die stoep lei.

Gaste het toegang tot WiFi, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeremy M
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning and relaxing. We really enjoyed our stay at Nautica. The unit exceeded our expectations. The location and view of the bay are ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Tembisa K
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent overnight sleep. Very clean and neat apartment that is close to amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Nolene B
Saam met lewensmaat
5.0
Die kommunikasie was uitsonderlik en alles was perfek. Ons het baie lekker gebly en sal weer daar oornag.
Mei 2025
Sandra C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsig asemrowend. Het lekker gebly. Parkering net ver van woonstel en te veel trappe om plek te bereik.
Mrt 2025
Erika V
5.0
Sake reis so ek het net oornag. Die plek is baie mooi, netjies, skoon en modern. Vir my as 'n enkel reisiger was dit meer 'n vakansieverblyf en die af...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bliss@Nautica het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Road, 007 Nautica Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49a81992799d314d63b04bf3cf698396fd28d8fee759fd208e4e8cbe126f4dae7737ad36e4441a885cc246882448ad045be9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 1 Bakke Road 007 Nautica Complex 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171628542611 22.122739138658
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang