Successfully reported

7 Eland Street

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Nicky V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Net een aand oornag, was baie netjies en skoon. Plesier gewees om daar te oornag. Fantastiese, rustige atmosfeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chadwick S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent. The reception was splendid by Pedro. She is a diamond for service delivery and always helpful. The service was excellent; keep it up. Everything was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het heerlike gekuier en lekker die plek verken. Ons het heerlik gebly! Ruim plekkie, netjies en skoon! So oulik ingerig! Sal weer daar gaan slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het lekker sonder enige probleme gebly. Goeie kliëntediens met skoon. Verblyf was lekker. Ligging is veilig en verblyf was netjies met vriendelike diens. Plekkie se ligging is veilig met baie parkering. Ons het lekker gebly al was dit net vir een aandjie, ons sal weer bespreek as ons 'n wegbreek naweek beplan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert K
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2025

Gerieflik, ruim. Groot huis. Baie ruim blyplek, beperkte TV.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties! Waarde vir ons geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Nice. Very pleasant, friendly staff. A few maintenance issues were pointed out on our departure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Portia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Amazing. People were friendly and the service was amazing. Breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Pragtige en interessante gastehuis. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Leonie en die res van die personeel het ons welkom laat voel. Die ontbyt was heerlik. Die matte in die kamers het aandag nodig. Ek sal beslis weer daar oornag.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Eland Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZWonnnukyVSwZRTvUoWHbCBLeqzW74gRn5pDMOaQdq7ZtxxnDI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 7 Eland Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.49354 21.267697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang