Successfully reported

7 Frinton on Sea

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Amazing views and well equipped place. A great place to stay with a great view and everything you can possibly need. Air fryer, ice maker, washing machine, dishwasher, board games, air con, fans, beach toys etc. It is right on the sea and close to beaches to swim and rock pools for kids. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Liewe Anri, baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was 'n plesier om julle te verwelkom.

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Weereens lekker gebly. Gehalte van die akkommodasie is uitsonderlik. Dit was ons derde besoek by 7 Frinton en kon nie vir beter gevra het nie. Dankie dat julle deurlopend so 'n hoë standaard handhaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, Anton, vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd so 'n plesier om julle terug te verwelkom.

Brian L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Well worth coming back for a repeat stay! A lovely apartment directly overlooking the beachfront and boardwalk. Excellent sea views for dolphin and whale spotting. Beautiful patio with comfortable outdoor furniture. The apartment is well fitted with all mod cons such as a dishwasher, washing machine and dryer. A big plus at the coast. Comfortable seating in the lounge and dining area. Bedrooms well fitted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
7 Frinton on Sea
Dear Brian, Thank you so much for the lovely review. It was such a pleasure welcoming you back.

Marieta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

'n Heerlike vakansie. Ons het heerlik vakansie gehou. Die woonstel is goed toegerus, skoon en netjies. Die toegang tot die strand is veilig en maklik. Daar is 'n 2 km paadjie voor die woonstel, al langs die strand waar mense heeldag stap en draf. Dit was veilig om op my eie te gaan stap en dit het ek baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Uitstaande akkommodasie. Ons tweede keer by 7 Frinton. Die verblyf en diens was weereens uitstaande. Die woonstel het alles wat nodig is vir 'n lekker vakansie en kan beslis aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, Anton, dit is altyd so 'n plesier om julle daar te he.

Brian L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Lovely apartment with excellent sea view. Spacious balcony. Comfortable beds. Full amenities. Excellent value for money. We were pleasantly surprised as to how nice the apartment is. Fully equipped with all mod-cons, including a dishwasher, washing machine and dryer. Spacious balcony with an 8-seater cast iron table and chair set. Excellent sea views for dolphin and whale spotting. Quick access to the beach and short walk to restaurants and convenience stores. Apartment is tastefully furnished with full DSTV and WiFi network. Comfortable beds and well serviced. This is certainly a holiday apartment worth coming to. We had an excellent week enjoyed by all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Thank you so much Brian for the lovely review. It was an absolute pleasure having you as our guests.

Jolene J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Uitstekend en mooi. Die eenheid is netjies en skoon. Baie goed toegerus. Sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Fantasties! Die woonstel is uitstekend geleë, skoon, netjies met al die toebehore wat nodig is vir 'n lekker vakansie maar die groot verskil is persoonlike aandag. Dankie aan Erika, Charlotte en haar helpers wat die verblyf spesiaal gemaak het. Ons sal beslis weer van die akkommodasie gebruik maak. Die verblyf bied uitstekende waarde vir geld en kan met 'n oop gemoed aanbeveel word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, liewe Anton, vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle sommer gou terug te verwelkom.

Justin R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Gemaklike, rustige vakansie saam familie. Absolutely awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erika
7 Frinton on Sea
Baie dankie, Justin !

Rudi M
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2021

Excellent location A really awesome place, well managed and maintained, the view is picture perfect and beach access a winner! Charlotte is a super host and we really appreciate her assistance and support, she is a star!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Erika
7 Frinton on Sea
Thanks so much, Rudi !

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 78 Compensation Beach Road, Frinton on Sea 7, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5ZTdhZTc0LWM2YWUtNDQ3NS04MGRlLTkxMmVkMzMxNjc3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 78 Compensation Beach Road Frinton on Sea 7 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.537894714757 31.221528908073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang