7 La Mer
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 La Mer, 58 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
7 La Mer is 'n selfsorg-duplekswoonstel in 'n veilige kompleks, geleë op Ballito se strandfront. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en promenade deur 'n sekuriteitshek.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel het 2 vlakke en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer bo en 'n klein stortkamer en toilet onder. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte bed; die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer bo het 'n toilet, wasbak en bad.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die onderste vlak. Die kombuis is volledig toegerus en bevat die nodige toestelle om maaltye te kook.
Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n patio met 'n braai-area vir gaste om te gebruik.
'n Klein enkelmotorhuis is direk onder die eenheid geleë.
7 La Mer is naby winkels en restaurante in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 7 La Mer, 58 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 La Mer het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 La Mer, 58 Compensation Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang