7 Marine Terraces
- 
            
            
                Kapasiteit: 6 persone
                                                        
                                            
 2 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Marine Terraces, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            7 Marine Terraces bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Umhlanga Rocks, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Eetkamertafel met sitplek vir 6 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi-geriewe.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek, ideaal vir skemerkelkies. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad gedurende warm somersdae vir 'n verfrissende blaaskans, tesame met 'n braai-area.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mitchel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 7 Marine Terraces, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 7 Marine Terraces het ’n uitstekende ligging
- 
                                
                                    
                                
                                
                                                                            Kapasiteit: 6 persone
                                    
                                                                                                                                                                                                        
 2 volwassenes, 4 kinders
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 7 Marine Terraces, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang