7 On Fick
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Nov 2025 tot 13 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R820R738 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
7 On Fick is 'n lieflike selfsorgwoonstel met sy eie ingang op die eienaar se perseel in Eden Park, Brackenfell.
Hierdie woonstel het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n draagbare waaier, verwarmer en komberse.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n ontbythoekie en 'n TV. Koffie, suiker, tee, melk en gebottelde water word voorsien.
Daar is parkeerplek vir 1 voertuig, asook 'n buite-area met stoele en 'n draagbare braai wat op versoek beskikbaar is.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
kayla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink 7 On Fick het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Fick Close, Eden Park, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang