7-on-ZEUS - The Loft & The Studio
Beskrywing
Die luukse dubbelkamer is langs die Ateljee en dit het sy eie badkamer en ingang. Dis met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie ingerig. Die kamer het 'n koningingrootte-bed. Dit kan as 'n ekstra eenheid dien en deel die kombuis met vriende of familie wat in die Ateljee of Solder woon.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a room only basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R150 is addisioneel betaalbaar per eenheid. Dit is nie ingesluit in die verblyftarief nie. Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek aan die gas terugbetaal word, via EFT. Die breekskadedeposito moet direk aan die instansie of LekkeSlaap betaal word, 2 dae voor aankoms.
Indien u langer as 4 dae bly, doen ons 'n "ekspres skoonmaak" na elke 3de nag van verblyf wanneer ons beddegoed en handdoeke omruil en die eenheid skoonmaak. Skoonmaak van die skottelgoed kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.
Let asseblief daarop dat The Loft Apartment 'n bad en nie 'n stort het nie. Die enigste bad en toilet is in 'n oopplan-koepelkamer bo geleë. Die koepelkamer kan 'n probleem wees vir 'n lang persoon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid is geskik vir 3 gaste: 2 volwassenes en 1 kind. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Daar is 'n enkelbed in die sitkamer wat gebruik maak van die en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n haardroër, volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, DVD-speler en 'n TV met DStv in. Die eenheid het 'n ingeboude braai-area, stoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R150 is addisioneel betaalbaar per eenheid. Dit is nie ingesluit in die verblyftarief nie. Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek aan die gas terugbetaal word, via EFT. Die breekskadedeposito moet direk aan die instansie of LekkeSlaap betaal word, 2 dae voor aankoms.
Indien u langer as 4 dae bly, doen ons 'n "ekspres skoonmaak" na elke 3de nag van verblyf wanneer ons beddegoed en handdoeke omruil en die eenheid skoonmaak. Skoonmaak van die skottelgoed kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.
Let asseblief daarop dat The Loft Apartment 'n bad en nie 'n stort het nie. Die enigste bad en toilet is in 'n oopplan-koepelkamer bo geleë. Die koepelkamer kan 'n probleem wees vir 'n lang persoon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-eenheid is volledig ingerig en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n oopplan-slaapkamer, kombuisie en 'n eetarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, ekovriendelike warmplaat, elektriese braaipan en eetgerei toegerus. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is ander geriewe soos 'n Weber-braai en lugversorging. Daar is ook 'n lieflike stoep en 'n gemeenskaplike plonspoel vir gaste se gebruik en dit kyk oor die see en Saldanha se hawe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R150 is addisioneel betaalbaar per eenheid. Dit is nie ingesluit in die verblyftarief nie. Die breekskadedeposito sal binne 7 dae na vertrek aan die gas terugbetaal word, via EFT. Die breekskadedeposito moet direk aan die instansie of LekkeSlaap betaal word, 2 dae voor aankoms.
Indien u langer as 4 dae bly, doen ons 'n "ekspres skoonmaak" na elke 3de nag van verblyf wanneer ons beddegoed en handdoeke omruil en die eenheid skoonmaak. Skoonmaak van die skottelgoed kan ook teen 'n ekstra koste gereël word.
Let asseblief daarop dat The Loft Apartment 'n bad en nie 'n stort het nie. Die enigste bad en toilet is in 'n oopplan-koepelkamer bo geleë. Die koepelkamer kan 'n probleem wees vir 'n lang persoon.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Zeus Street, Paradise beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang